|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Kliek hier vir 106km MTN Amashova DURBAN Classic.
Kliek hier vir 38km Sunday Tribune Familie Pret Rit.
Kliek hier vir 70km MTN Asishova Bergfiets wedren.
Kliek hier vir 35km MTN Asishova Bergfiets wedren.
Kliek hier vir 2010 Keurings wedrenne.
Kliek hier om die Reis pakket Aflewerings dienste vorm af te laai.
Kliek hier om die Kriterium inskrywings vorm af te laai.
Kliek hier om Vrywaringsvorm af te laai.
Kliek hier om 'n Gasvryheid vorm af te laai.
Ons is ongelooflik opgewonde om aante kondig dat die MTN Amashova Classic 106km en die 38km padwedrenne in die pragtige Moses Mabhida Staduim gaan eindig.
Die MTN Asishova Bergfiets wedrenne sal plaasvind op Sondag 24 Oktober, ‘n week na die padwedrenne.
Die datums vir 2010 as volg:
Saterdag 16 Oktober – Amashova Op Wedren (Indien jy belangstel in die reis, stuur jou kontak besonderhede na melissa@amashovashova.co.za en ons sal jou kontak sodra die inskrywing open).
Sondag 17 Oktober - 106km en 38km padwedrenne
Sondag 24 Oktober - 70km,35km en 10km Bergfiets wedrenne
Kliek hier vir MTN Asishova Bergfiets wedren uitslae 2009
Kliek hier vir MTN Amashova DURBAN wedren uitslae 2009
Kliek hier vir alle fotos van 2009
|
|
|
|
|
|
|
|